Donderdag, 11 Mei 1978
Posted on May 11, 2008 by Sonkind
11 Mei 2008, Sondag, Moedersdag.
30 jaar gelede - 11 Mei 1978, Donderdag. Die laaste dag wat enige iemand vir Andrea gesien het. Was daar vorige jare wat Moedersdag op 11 Mei was? Ek weet nie. Waar is Andrea se ma vandag en hoe voel sy, na 30 jaar, op Moedersdag? Ek kan my nie indink [...]
Filed under: Uit die hart | 14 Comments »




