Verkeer vra askies; Griepgat

Ja, nie grapgat nie, griepgat. Dis ekke vanaand.
Eers gou vertel van gisteraand. Verlede week bel Mnr Pat Curran van die Provinsiale Verkeer toe mos en vra wanneer sal dit my pas om hom, Mnr Buys en Mnr Skinner te ontmoet, by hul Brackenfell kantore, sodat ons die insident wat voorverlede week op die N1 gebeur het [...]