Luister die engele nog?

Ek praat met die engele, maar ek weet nie meer of hulle luister nie. Hoe leeg is dolleeg? So leeg soos my kop raak as ek sien hoe swaar kry iemand vir wie ek lief is en ek weet nie hoe om te help nie. Hoe vol is propvol? So vol soos wat my hart raak van hartseer [...]