Gooi weg jou kierie

“People only see what they are prepared to see” - Ralph Waldo Emerson 1803-1882
‘n Man is blind gebore. Sy wêreld het reuk en klank ingesluit, maar hy het geen begrip gehad van lig of kleur of skoonheid nie. Hy het nog nooit bloeisels aan die bome gesien in lentetyd nie, of die goud, rooi [...]