Die dag as jy deel van die statistieke word
Posted on April 15, 2008 by Sonkind
Ek sit in Lanseria se vertreksaal terwyl ek hierdie tik. Ek moes kwart oor drie gevlieg het, terug huis toe, maar die vliegtuig is met ‘n uur vertraag. Ek is letterlik bitter koffie gedrink, ek drink al van laasnag af koffie asof my lewe daarvan afhang, want kos kry ek nie verby my lippe nie. Daarom het [...]
Filed under: Uit die hart | 30 Comments »




