Karre weeshuis
Posted on April 14, 2008 by Sonkind
Ek was gister by ‘n karre weeshuis. Ek het stadig verby al die weeskarre geloop en ek het gewonder wat sou elkeen my vertel van sy lewe tot op daardie oomblik. Van ver paaie wat hy verken het en mense wat dalk op sy agtersitplekke gevry het.
Vir my het ‘n motor ook ‘n siel, nou [...]
Filed under: Sommer net | 6 Comments »




