Wat as jou huis nie is waar jou hart is nie?

Ek is van nature gou om my opinie oor dinge uit te spreek, maar ek is ook gou om verskoning te vra as ek besef ek is/was verkeerd. Miskien spreek ek my opinies so sterk uit omdat ek nog altyd probeer het om voluit te lewe en omdat ek glo mens doen ‘n ding ordentlik [...]