Ag tog, Agt Tag.
Posted on April 10, 2008 by Sonkind
Platterfuss en Kaalvoet ini reen tag my vir die agttog tag. So, hier’s dit. Die goed is nie noodwendig genoem in volgorde van belangrikheid nie, maar eerder net soos dit in my kop opgekom het.
8 goed (LW: nie mense nie) waaroor ek erg is, soos in “passionate”:
1 Tafelberg en die see
2 Chocolate koeke met icing [...]
Filed under: Sommer net | 15 Comments »




