Prentjie Tag
Posted on April 4, 2008 by Sonkind
Ek dink Dellie het die ding begin en so beland ek toe by Wipneus in die tag ry. Ek moet iets teken by Paint. Ek het so gedoen, maar ek is GEEN kunstenaar nie, so as hierdie vir julle lyk soos ‘n Graad 1 se tekening, sal dit my min verbaas.
Natuurlik is dit my berg, maar [...]
Filed under: Sommer net | 7 Comments »




