Untraceable

Ek het vandag die fliek “Untraceable” gaan kyk. Die film speel in Portland, Oregon, af en gaan oor ‘n reeksmoordenaar wat toestelle opstel wat sy slagoffers doodmaak, gebaseer op die hoeveelheid “hits” wat sy webwerf, (”www.killwithme.com” ;) kry.
In die FBI is daar ‘n afdeling wat toegewyd is slegs aan die ondersoek en vervolging van internet kriminele. [...]

Hands

Hands (van Jewel) soos gesing deur Megan

Verkeersman of Verkeersvark?

Die insident het Dinsdag gebeur en eers het ek oorweeg om dit net te los, maar ek bel toe tog maar rond en kry uiteindelik Donderdagmiddag die regte nommer, nadat ek vele male na bakboord gestuur is. Vrydagoggend besluit my “evil twin” dis nou tyd om die saak aan te meld. Ek bel Mnr Skinner [...]

OCD, die Obsessie

Wipneus vra HIER of sy ‘weird’ is. Die kommentaar het my laat besef daar is baie van ons “out there”. Maar is dit werklik obsessiewe gedrag, of soos die Engels sê OCD (Obsessive-Compulsive Disorder)? Ek het bietjie gaan lees en op ‘n paar interessante, maar ook kommerwekkende (vir myself) feite afgekom.
OCD is ‘n sielkundige angsversteuring, [...]

Ietsie Ligs, Ietsie Scary

Why coloureds can’t be terrorists: by MARK LOTTERING
- Ons is altyd laat. We would have missed all 4 flights.
- We talk loud and would bring attention to ourselves.
- Met free kos en cooldrink oppie plane, we’ll sommer forget why we’re there.
- We praat with our hands, so we’ll continually be putting the weapons down.
- We [...]