Death Sentence

Hoe ver sal jy gaan om jou familie te beskerm? Wat as jy juis deur jou verdere optrede die mense wat die naaste aan jou is, se lewens in gevaar stel, maar jy nog steeds nie kan “let go” nie? Hoe ver kan een mens gedryf word as hy dink hy het niks om te [...]

Voete jeuk

Sommer net ‘n lekker voete jeuk ’song’ vir ‘n Saterdag!

Verlange

Verlange lê in ‘n reuk.
Verlange na ‘n geliefde wat dood of sommer net weg is, as die reuk van daardie persoon se parfuum of naskeermiddel skielik tussen ander mense verby jou warrel. Jy ruk tot stilstand en die onthou hardloop bo-oor jou. Jy vergeet waarheen jy oppad was of waarvandaan jy gekom het. Jy staan [...]

Lees en lag!

Ek lees selde kortverhaal bundels. Ek hou van ‘n boek met ‘n begin en ‘n einde en tussen in moet ‘n ordentlike storie wees. Maar soms gaan ek deur ‘n stadium waar ek moeg raak van ‘hele’ boeke lees en dan krap ek rond vir kort stories of sketse. So kom ek onlangs af op Dana Snyman [...]

My muis wys

DGS het my gemerk om te kom wys waar my muis rondloop. Hierdie is my werkmuis. My huismuis sou seker baie interessanter draaie opgelewer het, maar dié moet doen vir nou.
Natuurlik is daar die internet. Ons moet twee jaar vir die maatskappy werk voordat ons internet toegang het. En natuurlik kan ons niks soos porn [...]