AVE MARIA - Aaron Neville
Posted on March 23, 2008 by Sonkind
Filed under: Musiek
| ansophie van wyk on Pretoria girl skop gat! | |
| ansophie van wyk on Pretoria girl skop gat! | |
| ansophie van wyk on Pretoria girl skop gat! | |
| ansophie van wyk on Pretoria girl skop gat! | |
| Mefri on Muses |

|
Blog at WordPress.com. Theme: Digg 3 Column by WP Designer
Pragtig!
Sonkind, ek is seker baie dom maar ek kan net nie vandag by die song uitkom nie, jy sal maar vir my moet leer oor podcasting!
Net die naaam Ave Maria laat my so verlang na my pa vandag. Hy kon so mooi sing en dit was een van sy gunsteling liedjies om te sing.
Zee, probeer hierdie link:
http://www.dailymotion.com/relevance/search/aaron%2Bneville%2Bave%2Bmaria/video/x43n01_aaron-neville-ave-maria_music
As dit nie ‘n link maak nie, copy en paste dit net bo en enter en dan behoort dit vanself soontoe te gaan
Sonkind, dankie dit het gewerk. En nou huil ek eers snot en trane, en toe daardie engel op die wolke opkom toe wonder ek of hy nie op daardie oomblik vir my gekyk het nie.
Thanks Sonkind, stunning…
By my speel die musiek wel, maar die video wil nie. Van die twee Ave-Maria’s hou ek darem maar baie meer van die Schubert-weergawe as van die Bach-Gounod.
As mense nie die videotjie kan sien nie, is hulle FlashPlayers miskien verouderd (of nog nie geïnstalleer nie). Kan ook die veiligheidsinstellinge van hulle Internet Explorer wees.
Oor die video self, spreek ek my nie uit nie. Die musiek is mooi. Aaron is nie my gunsteling om hierdie te sing nie.
Mykopop het my nuuskierig gemaak en ek gaan nou op soek na die Schubert weergawe…