Verlange
Posted on March 13, 2008 by Sonkind
Verlange lê in ‘n reuk.
Verlange na ‘n geliefde wat dood of sommer net weg is, as die reuk van daardie persoon se parfuum of naskeermiddel skielik tussen ander mense verby jou warrel. Jy ruk tot stilstand en die onthou hardloop bo-oor jou. Jy vergeet waarheen jy oppad was of waarvandaan jy gekom het. Jy staan [...]
Filed under: Sommer net | 17 Comments »




