Slaaf
Posted on March 8, 2008 by Sonkind
{Met erkenning aan Inge}
Neem my hande, maar los uit my hart
Kyk in my oë, maar sien nie my siel
Vee af my trane, maar hoor nie my huil
Neem jou skoene en los nie spore
Neem jou hande en los nie jou ring
Neem jou liefde en los nie jou hart
Nes suurstof in longe
Jou stem in my ore
Betaal die prys, betaal die prys
Koop my los en slaan my in boeie
Jou liefde hou my vas
Ek bly jou slaaf.
Filed under: Raak gelees





Jys te diep Son, dis naweek, jy moes my opi rotse kry, onthou! Ek hou jou duikbril reg, volgende keer.
Pragtig.
Gorgeous!!
So pragtig!
Mooi woorde. Laat mens dink oor goeters.