Oom Fred en Oom Harry

Ek het vandag gehoor oom Fred is oorlede. Dat oom Harry tot op die laaste by hom was. As mens met ouer mense aan die gesels raak, dan hoor jy altyd hierdie persoon is getroud of daardie persoon is dood en so aan en so aan. Vir my het hierdie nuus baie, baie ver teruggevat. Meer as [...]