Een per maand. Twaalf per jaar.
Posted on March 2, 2008 by Sonkind
Een week elke maand is gelyk aan twaalf weke elke jaar. Twaalf weke is gelyk aan drie maande. Drie maande van elke jaar gaan ek in Johannesburg bly. Min of meer, maar dalk meer as minder. As ek so daaraan dink, kry ek daai hol kol gevoel op my maag.
But a woman’s got to do [...]
Filed under: Uit die hart | 21 Comments »




