Posted on March 30, 2008 by sonkind
Once upon a lifetime
The spirits of the dark
Came to kill the beauty
Of our world
Every soul was spell bound
And prisoned into ice
Just shining through
Sad as a blue tattoo
Tears have turned to ice
As a sacrifice
Broken voices rise
From the age of the ice
To the raging skies
And they exorcise
‘Cos on judgement day
We must hide - we must fight [...]
Filed under: Musiek | 11 Comments »
Posted on March 29, 2008 by sonkind
Jip, ek is terug by my Berg en my Liefie - lekkerrrrrrrrrr! Het wel eers gisteraand half twaalf geland, maar nie omdat die vliegtuig laat was of iets nie, net omdat die vrou wat in beheer van ons reis reëlings is, so oulik was om ons eers op die halftien vlug vanaf OR Tambo na Kaapstad [...]
Filed under: Sommer net | 13 Comments »
Posted on March 26, 2008 by sonkind
My dag het al vanoggend vieruur begin. Ek het met ‘n swaar gemoed uit my warm bed opgestaan. Vyf uur het die Liefie my afgelaai by die lughawe, want kwart oor 6 was my vlug. Baie dankie Liefie, dat jy so vroeg opgestaan het vir my, veral omdat jy hierdie week laat werk en eintlik [...]
Filed under: Uit die hart | 19 Comments »
Posted on March 23, 2008 by sonkind
from sonkind.vodpod.com
Filed under: Musiek | 8 Comments »
Posted on March 20, 2008 by sonkind
Dis Maandag oggend en ek is oppad Johannesburg toe. Op die laaste oomblik het ek besluit om een trui in my tas te gooi, want ek hoor dis winter in die noorde.
Ons styg 20 minute laat op en ons vlieg van dit
na dit
na dit:
hierdie keer weer met Nationwide.
Gelukkig is die vlugpersoneel BAIE vriendeliker as met [...]
Filed under: Sommer net | 13 Comments »