Posted on February 23, 2008 by Sonkind
Vandag het die see my geroep, en al waai die wind, as die see jou roep, dan antwoord jy. By Blouberg was daar ‘n magdom kites en kite surfers en gelukkig het ek my kamera byderhand gehad. Met tye het dit selfs gevoel die wind gaan my ook oplig, sommer so sonder ‘n kite!
Ek het, [...]
Filed under: Sommer net | 2 Comments »
Posted on February 22, 2008 by Sonkind
Hierdie was te goed om NIE te ‘copy’ en ‘paste’ nie. Sensitiewe manne moet dalk liewers nie lees nie!
This is an actual letter from an Austin woman sent to Maxi Pad Company, Proctor and Gamble regarding their feminine products. She really gets rolling after the first paragraph. It’s PC Magazine’s 2007 editors’ choice for best [...]
Filed under: Raak gelees | 10 Comments »
Posted on February 21, 2008 by Sonkind
WordPress het al weer sy malskoene aangetrek en hierdie keer is ek die gelukkige wenner. Wonder wat is die prys? Seker ‘n Wilson toffie.
Ek is herklassifiseer, darem nie as gekleurd nie - ek kan nie ‘n pen in my hare druk en dan bly dit daar nie - maar wel as rommelpos. Tot dusver lyk [...]
Filed under: Sommer net | 2 Comments »
Posted on February 21, 2008 by Sonkind
1. My hande is klein; moenie perfeksie verwag wanneer ek my bed opmaak, ‘n prent teken of ‘n bal gooi nie. My bene is kort; loop asseblief stadiger sodat ek kan byhou by jou.
2. My oë het nog nie die wêreld aanskou soos jou oë het nie; laat my asseblief toe om veilig te verken. [...]
Filed under: Raak gelees | 5 Comments »
Posted on February 20, 2008 by Sonkind
Gisteraand was dit Riemvasmaak, vanaand Feast of the Uninvited. Ek kyk gewoonlik maar min TV, maar hierdie twee programme het my gevind, nie ek vir hulle nie. So half per ongeluk.
Vir dié wat nie weet nie, Riemvasmaak vertel die verhaal van die verwydering van die mense van hulle grond af, waar hulle geslagte lank gebly [...]
Filed under: Uit die hart | 1 Comment »