Leeuloop se opvolger

Sorry, hierdie is eintlik bietjie kommin, maar ek dink ook dis vrek snaaks, veral daai ou se gesig hier aan die einde se kant! Ek het hierdie per ongeluk raakgesien en die versoeking was te groot om dit nie te plaas nie. Ek is nie ‘n Leeuloop-’fan’ nie, alhoewel ek dink Robbie beweeg daai lyf [...]

Cupid en Valentine

“I don’t understand why Cupid was chosen to represent Valentine’s Day. When I think about romance, the last thing on my mind is a short, chubby toddler coming at me with a weapon” – Author Unknown

Baie mense wonder waar kom Cupid vandaan en hoekom word hy geassosieer met Valentynsdag.
Cupid speel al baie lank ‘n rol [...]