Alle paaie
Posted on February 12, 2008 by Sonkind
… lei vandag terug werk toe!
Ja, my vakansie is verby en natuurlik het Murphy seker al gisteraand begin grynslag oor die streep wat hy my vandag gaan trek.
Soos dit ‘n goed georganiseerde persoon betaam, het ek gisteraand al my dinge mooi agtermekaar gekry vir my eerste werksdag na ‘n salige, rustige verlof. Klere reggesit (ek is nie ‘n [...]
Filed under: Sommer net | 10 Comments »




