Die blonde in die swart Mini Cooper

In Junie verlede jaar skryf ek oor mense met hul naam op hul nommerplaat, en wat ek daarvan dink as mense hulleself so adverteer, verewig, of wat ookal. Kortliks, ek dink dis regtig eintlik bietjie plat.
Maar vandag, VANDAG, het ek die kersie op die koek gesien. Op alle koeke, for that matter! Kommin soos kaaskoek, [...]