Top 10 Moermeter Aanjaers!

Adelem het my getag vir die nuutste tag-speletjie. Om 10 goed te noem wat jou de hel in maak - jou moermeter opjaag, afpis in plein Afrikaans. So, hier is my 10 rooi vlae voor die bul!

Spelfoute, ongeag die taal, Engels of Afrikaans. Dit laat my in kleure sien, skakerings van rooi! As jy nie [...]