Hoe lyk my naaste?
Posted on February 4, 2008 by Sonkind
Ds Attie skryf vandag oor die liefde vir die wet of die wet vir die liefde. Hy vertel van die geleerdes wat die afleiding gemaak het dat hulle naaste slegs hulle mede Jode is en hoe Jesus hulle toe van die barmhartige Samaritaan vertel het. Dit het my laat dink en my laat onthou - [...]
Filed under: Uit die hart | 10 Comments »




