29 Februarie - Skrikkeldag

Môre is skrikkeldag, 29 Februarie 2008.
Op 29 Februarie 1988 word aartsbiskop Desmond Tutu saam met 100 geestelikes gearresteer in ‘n vyf dae lange anti-apartheid betoging in Kaapstad.
‘n Skrikkeljaar is ‘n jaar wat ‘n ekstra dag bevat om sodoende die kalenderjaar te sinchroniseer met die astronomiese jaar. Seisoengebeure en astronomiese gebeure herhaal nie op ‘n presiese [...]

Sommer net vandag

 

Anoesjka oppie plaas - deel 3

Die wat nog nie van Anoesjka gelees het nie, ek het die eerste keer HIER van Anoesjka en die plaas vertel en toe weer DEEL 2 ook bygevoeg.
Ons sou oorspronklik gaan kuier het met ons verlof, maar ander dinge het voorgeval. Terwyl ek met verlof was, stuur Anoesjka toe die volgende nuus aan.

“Vandag is ‘Doomsday’… [...]

Sylvester Frederik Basson – R.I.P.

Somtyds kom iets of iemand in mens se lewe en bly net ‘n kort tydjie, om dan weer vir altyd weg te gaan. Die redes weet en verstaan mens nie altyd nie.
Vroeg in Desember het ek HIER vertel van my katjie wat ‘n vroeë kersgeskenk was. Ek het nie ‘n naam vir hom gehad nie. [...]

Engel