OOB en nog wat

SOLDAAT ek dink jy het ‘n monster ‘create’! Hier is my beskeie poging tot OOB. Nie heeltemal uitgekom soos ek wou hê nie, maar ek speel lekker!

Op ‘n heeltemal ander noot - ek lees vanoggend in Die Burger hoe goed waatlemoen nou eintlik vir mens is. Waatlemoen se grootste gesondheidswaarde lê in die [...]