Ons almal dra maskers

“Sometimes good people do evil things.”

Een oggend word jy wakker en jou buurman het sy gesin uitgewis en daarna homself weggeblaas. Jou goeie gawe buurman, wat gelyk het asof hy nie een bekommernis in die lewe het nie. Maar dit was net sy masker wat jy altyd gesien het.
 
Een oggend maak jy die koerant oop [...]