Posted on January 31, 2008 by sonkind
Ek het gisteraand besluit mens kan nie net swem en eet en sit en niks doen nie. Ek gaan vroeg opstaan en berg uit loop. Klim kan mens dit nie eintlik noem nie, want daar is ‘n mooi uitgetrapte paadjie tot bo.
Toe stel ek gisteraand my selfoon se wekker vir 5 uur, maar toe hy vanoggend [...]
Filed under: Sommer net | 9 Comments »
Posted on January 28, 2008 by sonkind
Hier’s ‘n lekker oue om te wys hoe ek voel - footloose en met verlof!
Moreaand hierdie tyd is ek tussen die berge, in die warmbaddens - eat your heart out!
Filed under: Musiek | 11 Comments »
Posted on January 26, 2008 by sonkind
Hier waar ek nou sit, hoef ek net my kop op te tel, dan kyk ek uit oor die baai van Jacobsbaai. Die see maak sterspikkels en die rotse blink nat. Gisteraand met slapenstyd hang die reuk van see en vis in die lug, tot binne in my drome.
Vanoggend ligdag is ek uit en af [...]
Filed under: Uit die hart | 9 Comments »
Posted on January 24, 2008 by sonkind
‘n “Urban Legend” is ‘n kort storie wat oor en oor vertel word en voorgehou word as die waarheid. Daar is egter gewoonlik geen of baie min waarheid daaraan verbonde, en daar kan ook nêrens bewyse gevind word of dit wel waar is of nie. Of ons dit nou besef of nie, ons het al [...]
Filed under: Sommer net | 6 Comments »
Posted on January 22, 2008 by sonkind
Laat daar lig wees - en toe’s daar Eskom:
So verloop ‘n onlangse gesprek tussen Mbeki en Bush:
Secretary: “President Mbeki, I’ve got President Bush on the line.”
Mbeki: ”Put him through.”
Click - power cut.
Mbeki: “%^&$!”
Secretary: “Can Pres. Mbeki call you back, sir. All of South Africa has suddenly gone black.”
Bush: “Really?!”
Bush, thinking: “I wonder where all the white people went?”
Secretary [...]
Filed under: Sommer net | 12 Comments »