Amper Kersfees

Ek loop in die winkelsentrums en ek sien die tekens oral - nog ‘n Kersfees is hier. Daar is nie net meer Kersvaders wat rondloop nie, daar is nou ook mensekinders met engele vlerke. Ek het vandag vir ‘n oomblik, toe ek uit die parkeer arkade met die roltrap bo in die sentrum kom, gedink [...]

Langebaan-Paternoster-Jacobsbaai

Gister sou ons gaan visvang, maar toe reen die visvang dag uit. Vir die eerste keer was ek nogal bly dit het gereen, want toe ry ons sommer net soos die pad ons vat en ons sien weer hoe mooi is die Weskus. Hier is ‘n paar fotos.
| View Show | Create [...]

Boeke vir Kersfees?

So elke dan en wan laat weet kalahari.net vir my van nuwe boeke. Vandag val daar toe weer so ‘n e-pos in my inbox en hier lees ek toe so vier boeke raak wat ek, vir redes wat wel aan julle sal duidelik raak, graag met julle wil deel.
Dalk sal iemand dink dis die regte [...]

Angel

Sommer net vir nou, vir vandag, vir hierdie tyd van die jaar.

Sexy lies in the eye of the beholder!

So ‘n dag of wat terug het ^Stoutsus^ ‘n halfdosyn vleispaleise op haar blog uitgestal en toe ek my opinie gee en vra vir regte manne, het sy dit goedgedink om hierdie vir my te plaas.
Wel, dus het ek nou maar besluit om ‘n regstelling te maak en gou-gou hier te vertel wat Sonkind dink [...]