Yzerfontein
Posted on December 3, 2007 by Sonkind
Saterdag was ‘n onvergeetlike mooi dag. Ek is maar ‘n amateur fotograaf, maar ek het iets bymekaargesit om te probeer om die mooiheid van die dag oor te dra. Hierdie is alles in Yzerfontein geneem, vir my een van die mooiste plekke langs die Weskus.
Filed under: Sommer net | 7 Comments »




