My Vyfde Tand.

Ek voel vanmore soos ‘n beer met ‘n seer tand (te veel gekuier, so dis seker my verdiende loon) en toe lees ek hier van Kyker se  melktand wat nooit gewissel het nie. Laat my toe onthou van my verstandtande.
Kyk, ek sal nou nie sommer sê ek sal eerder ‘n leeu kaalhande aanvat voordat ek [...]