Die jaar loop uit

2007 lê op sy rug. Oormôre is dit 2008. Nog ‘n jaar daarmee heen. Elkeen van ons weet wat ons graag uit die nuwe jaar sal wil haal. Of dit gaan gebeur, sal ons nie nou al weet nie. Dalk is ons volgende jaar nog almal hier, dalk nie. Party van ons kan die toekoms [...]

I wish I was…


Ma’s met pistole!

Kersdag het ons hele familie weer saam geëet, soos elke ander Kersfees. Dis die een dag van die jaar wat ek die familieding doen. Die res van die jaar hou ek my maar skaars by familie. Daar is ‘n gesegde wat sê mens moet familie een keer ‘n jaar op ‘n ou foto sien. Ek [...]

Ou Kersaand


Buite Suid-Afrika se grense!

Hierdie is spesiaal vir julle wat in anderland is:
http://media.putfile.com/Take-me-Home-38
Kom Huis Toe!