Eet jy met ‘n vurk? Skandalig!

Ek het nog altyd meer daarvan gehou om met ‘n lepel te eet as met ‘n mes en vurk. Ek moes al selfs ‘n paar keer hoor net mense wat in die tronk was, verkies om met lepels te eet. Dan het ek seker maar die regte mentaliteit vir die tronk, maar feit bly staan, [...]

Gejaag na wind?!

Ek het vandag ‘n email gekry van Anoesjka. Anoesjka het saam met my gewerk en werk nog steeds vir ons, maar sy doen dit daar uit Britstown se wêreld uit. Met behulp van Helkom en Sateliet en moderne tegnologie, programmeer Anoesjka nou bedags op die plaas.
Ek beny haar met my hele hart. Ek is so moeg [...]

Love Bites!


Dankie!

Dankie Basil, vir hierdie mooiste verjaarsdagwense! Die video is cooler as cool! En dankie vir my geskenke - veral die glas wizard; dis die mooiste, fynste iets wat ek nog ooit gesien het! Hy het klaar sy plek in my “fairy garden”.
En Ding - dankie vir jou mooiste, mooie boodskap. Ek neem dit met my saam, vandag [...]

Think about it…

If you take an Oriental person and spin him around several times, does he become disoriented?
If people from Poland are called Poles, why aren’t people from Holland called Holes?
Do infants enjoy infancy as much as adults enjoy adultery?
If a pig loses its voice, is it disgruntled?
If love is blind, why is lingerie so popular?
Why is [...]