Motorwas Monster!

Ek is baie dinge. Ek is al vertel ek is “way-out”, ek is “weird”, ek is nie normaal nie (bwahaha - groot kompliment daai ene - ek wou in elk geval nog nooit NORMAAL wees nie - ‘how utterly boring’!). Ek het ‘n hap uit my kop uit en so kan ek aangaan. Feit is, [...]