Skulpe

Karin se koei wat hang  het my laat dink aan dit wat in my huis altyd eerste ‘n ereplek kry as ek trek en aan die ander kant begin uitpak. Eintlik kyk ek reeds waar ek dit kan ophang as ek nog net gaan kyk na ‘n ander blyplek. Want as daar nie plek is vir [...]