Onsigbaar.

 
Ek was gisteraand by Exclusive Books se bekendstelling van Deon Meyer se nuwe boek, Onsigbaar.
                                    
Dis die eerste Afrikaanse boek met ‘n dubbele voorblad en Deon dra die voorkant (Oranje) aan die Cheetas op en die agterkant (Blou) aan die Blou Bulle, met die klem daarop dat die blou AGTER is!

Ek vermy gewoonlik die glas-in-die-een-hand-bordjie-eetgoed-in-die-ander-hand brigades [...]