Viva Tequila!

Hier word deesdae geskryf oor koffie en oor wyn. Een koppie koffie op ‘n dag is genoeg vir my en een glas wyn op ‘n dag is te veel vir my. Gee my eerder Tequila! 

Die feit dat George besluit het om Tequila af te sweer het my laat besluit om bietjie te gaan uitvind wat is [...]