Posted on November 30, 2007 by sonkind
Hierdie is seker al oorbekend, maar dit bly vir my oulik genoeg dat ek dit graag hier wil bêre: -
A little girl was talking to her teacher about whales. The teacher said it was physically impossible for a whale to swallow a human because, even though it was a very large mammal its throat was [...]
Filed under: Raak gelees | 7 Comments »
Posted on November 29, 2007 by sonkind
Posted on November 27, 2007 by sonkind
Agt dinge oor myself, soos wat Dellie vra. Strange enough is my numerologiese nommer ook ‘n 8. Well, here goes…
1. Ek kon vlot lees uit die koerant “The Argus” nog voor ek skool toe is. My pa het my leer lees.
2. Ek was PF in die Weermag, gekeur vir JL kursus en het 98% op [...]
Filed under: Sommer net | 13 Comments »
Posted on November 26, 2007 by sonkind
Ek wil vandag ‘n storie vertel. ‘n Ware storie. ‘n Storie wat my verskriklik omgekrap het, maar ek is nie seker of ek die reg het om omgekrap te wees nie. Dalk is my denke hieroor heeltemal verkeerd. Dalk is wat gebeur het heeltemal normaal. Dalk is ek weereens die een wat nie inpas in normale [...]
Filed under: Uit die hart | 16 Comments »
Posted on November 24, 2007 by sonkind
Amazing Grace
“Amazing Grace, how sweet the sound,
That saved a wretch like me….
I once was lost but now am found,
Was blind, but now, I see.
T’was Grace that taught…
my heart to fear.
And Grace, my fears relieved.
How precious did that Grace appear…
the hour I first believed.
Through many dangers, toils and snares…
we have already come.
T’was Grace that brought [...]
Filed under: Musiek | 2 Comments »