Sondag “Hangover”!
Voel ons SO na die oorwinnings “parties” gisteraand!
Filed under: Sommer net | 7 Comments »
Voel ons SO na die oorwinnings “parties” gisteraand!
Filed under: Sommer net | 7 Comments »
Kies mens altyd vir wie jy lief word? Of kies die liefde jou soms? En word mens soms lief vir iemand vir wie jy dalk in ander omstandighede nooit sou lief geword het nie?
Hoe maklik sê ons vir iemand - “ek is lief vir jou.” En as en wanneer ons hierdie woorde sê, weet ons [...]
Filed under: Uit die hart | 15 Comments »
Daai dag - daai dag, toe kruip ek op my kniee voor die TV asof ek daai bal self kan oorhelp!
Bokke, mag julle dit weer doen! Hier’s bietjie history:
Filed under: Aktueel | 9 Comments »
Ek het hierdie “otherwise” streep in my om oorlogflieks te kyk. You name them, I’ve seen them. Ek wil WEET van oorlog. Hoekom doen mense hierdie dinge aan ander mense? Ek sukkel om te verstaan.
Vanmiddag het ek per ongeluk beland op ‘n plek waar iemand na hierdie fliek gekyk het. Tears of the Sun. Ek [...]
Filed under: Flieks | 4 Comments »
Deur Annelie Botes. Nog een van daardie boeke wat jou DIEP DIEP binne slaan. Ek het dit pas klaar gelees en voel ek moet daaroor skryf.
Die heel eerste bladsy lees so:
“My sabbatsreis was ‘n helnag in die hemel. Om dit te verwoord, het my ontbloot. Maar die dwingende behoefte om in my eie spieël te [...]
Filed under: Uit die hart | 3 Comments »