Sabbatsreis
Posted on October 12, 2007 by Sonkind
Deur Annelie Botes. Nog een van daardie boeke wat jou DIEP DIEP binne slaan. Ek het dit pas klaar gelees en voel ek moet daaroor skryf.
Die heel eerste bladsy lees so:
“My sabbatsreis was ‘n helnag in die hemel. Om dit te verwoord, het my ontbloot. Maar die dwingende behoefte om in my eie spieël te [...]
Filed under: Uit die hart | 3 Comments »




