Posted on October 30, 2007 by sonkind
Wie was Proust en waar pas die beskuitjie in die storie?
Marcel Proust was ‘n Franse skrywer, meesal bekend vir sy boek “In Search of Lost Time”. Die Proust Madeleine verskynsel is nou al amper so bekend soos Newton se appel. ‘n Man eet ‘n beskuitjie (Madeleine beskuitjie) saam met sy tee en die smaak roep skielik [...]
Filed under: Raak gelees | 20 Comments »
Posted on October 28, 2007 by sonkind
Posted on October 26, 2007 by sonkind
Sorry boys - hierdie een is vir die girls. Ek weet die rugby is nou verby en alles, maar kyk mag mens mos maar kyk!
Wonder wat beteken daai woorde van daai tattoo?
Man of the match!
SJOE!!!
Filed under: Sommer net | 7 Comments »
Posted on October 26, 2007 by sonkind
So ‘n rukkie terug het ek vertel wat ek doen om my daaglikse brood te verdien. Boer in Ballingskap het genoem dat hy nogal die stats van voertuie sou wou sien. Soos hoeveel foute uit ‘n 100 elke tipe voertuig het.
Wel, ons het pas die resultate bekendgestel en dit is ook aan die pers vrygestel. [...]
Filed under: Aktueel | 8 Comments »
Posted on October 24, 2007 by sonkind
Lanklaas REGTIG hier geskryf, soos in sommer net uit die hart uit geskryf. Maar nou ja, hoe gaan daai liedjie - “al die eksamens is nou klaar!”
Die afgelope weke was dit leer, leer en leer en eintlik het ek in elk geval nog steeds te min geleer en hopelik sal ek darem deurskraap aan my [...]
Filed under: Uit die hart | 18 Comments »