Diskriminasie is dood, lank lewe diskriminasie

Om te verstaan waaroor ek hier gaan skryf, moet ek eers vir julle die agtergrond gee van wat ek doen vir my daaglikse brood.

Ek werk vir ‘n internasionale maatskappy wat marknavorsing doen. Ons doen marknavorsing hoofsaaklik in die motorindustrie, maar ook vir baie, baie ander groot maatskappye. Elke semester bring ons ‘n verslag uit van [...]

9mm Blues - vir Sondag


Internet “Hacking”

Dis nou al geruime tyd wat ek elke dag sien “A recent attempt to attack your computer was blocked.” Iemand probeer inbreek in my rekenaar, maar my anti-virus sagteware is die nuutste en die beste op die mark, so die persoon misluk elke keer jammerlik. My uitdruk vertel my dat daar “a file was that [...]

Saturday Night Song

Bon Jovi - jy maak my nog altyd swak in die knie!!! Een van my “all time favourites” - Bed of Roses! 

Besoek aan sex shop!

Hierdie post van Platterfuss
http://platterfuss.wordpress.com/2007/09/06/poppers-sexpos-en-sex-shops/
het my laat dink aan my uitstappie so 3 maande gelede.
Saam met  my werk ‘n hele paar jong mense en twee van die girls, het ek agtergekom, is nogal nog redelik onskuldig, of naief. Weet ook nou nie eintlik of dit die regte beskrywing is nie, maar nou ja. Vir hulle eie redes [...]