B B P!!!
Posted on September 22, 2007 by Sonkind
Braaivleis, Brandewyn en Pampoen vir ‘n Saterdagaand!
Filed under: Musiek
| ansophie van wyk on Pretoria girl skop gat! | |
| ansophie van wyk on Pretoria girl skop gat! | |
| ansophie van wyk on Pretoria girl skop gat! | |
| ansophie van wyk on Pretoria girl skop gat! | |
| Mefri on Muses |

|
Blog at WordPress.com. Theme: Digg 3 Column by WP Designer
Een van die beste Afrikaanse liedjies ooit!
Ek is mal oor Al Debbo. Ek was nog klein, jonger as 5 jaar toe ons hom op die verhoog gesien het. Ek het onmiddelik aangeleer om my oë om te dop soos hy. So bietjie meer as 10 jaar gelede het ek hom op 2 geleendhede by ‘n winkelsentrum in Bfn raakgeloop en bietjie gesels. Hy moet baie oud wees.
Wat ek nog wou bygesê het: Ek gaan nog vir my ‘n ou trekker koop, al kry ek nie ‘n klein plasie nie.
Nou verlang ek te erg na SA en my kultuur!