“Toast” is NIE opgewarmde brood NIE!
Posted on September 2, 2007 by Sonkind
Ek het in die Engelse woordeboek EN in die Afrikaanse woordeboek gaan kyk WAT is ‘toast’, roosterbrood.
Toast = bread CRISPED and browned on BOTH sides by heat (die hoofletters is my eie)
Roosterbrood = brood wat aan BEIDE kante bruin laat BRAND is.
So, watter gedeelte van daardie beskrywings is onverstaanbaar?
Ek wil nie meer op enige plek [...]
Filed under: Uit die hart | 10 Comments »




