The Brave One

“Dying is not hard. There are plenty of ways to die. To figure out how to live, THAT is hard. When you love something, everytime a bit of it goes, you lose a piece of yourself.”
 
Hierdie woorde kom uit die fliek “The Brave One” (met Jodie Foster). Ek het dit vanoggend gaan kyk en ek [...]

Still a man!


Kulula bo die wolke!

Ek was onlangs weer Johannesburg toe, die keer met Kulula. Vir een of ander rede beland ek altyd op die vlerk, nie dat ek omgee nie. Hierdie keer het ek ‘n stukkie van daar bo die wolke saam af aarde toe gebring!

Ek sou baie maklik daar buite kon gaan speel!
 
Wie kom saam?
 
Wonder waar’s die engeltjies [...]

Kop skoonmaak

September / Oktober is die begin van die lente en dan maak mense hulle huise skoon - “spring cleaning”, word dit genoem. Dis dalk ‘n goeie tyd om mens se kop ook skoon te maak.
En met kop skoonmaak, dink mens noodwendig aan mense wat deur die jare jou pad gekruis het. Sommige mense kruis jou [...]

B B P!!!

Braaivleis, Brandewyn en Pampoen vir ‘n Saterdagaand!