Realiteits TV
Posted on August 25, 2007 by Sonkind
Ek het ‘n BAIE sterk vermoede, eintlik ‘n oorweldigende sterk vermoede, dat ek die manne met die inspuitings en wit jasse gaan nodig he as ek nog een keer, NET nog EEN keer verby die televisie loop en in die mense van Big Brother moet vaskyk.
Hoekom, hoekom kyk mense realiteits TV? After all, is televisie [...]
Filed under: Uit die hart | 8 Comments »




