Ek is hier en more aand is ek nie meer hier nie

‘Hier’ is Johannesburg. En ek is hier omdat ek hier MOET wees, nie omdat ek wil nie. Verstaan my asseblief nie verkeerd nie. Ek het geen probleem met die mense hier nie en ek dink selfs hulle is ver beter bestuurders as ons Kapenaars. Maar hierdie is NIE my plek nie. Ek is heeltemal ontwortel.
Ek [...]