Posted on Augustus 29, 2007 by anne-marie
Ja, vir seker ‘n morbiede onderwerp, maar ek het die afgelope tyd te veel gehoor van mense wat selfmoord gepleeg het. Iemand se kind wat selfmoord gepleeg het. En dit het my binne geslaan.
Ek weet hoe dit voel as jou kind by die rand van die dood gaan omdraai, maar ek is dit gespaar [...]
Filed under: Uit die hart | 12 Comments »
Posted on Augustus 25, 2007 by anne-marie
Ek het ‘n BAIE sterk vermoede, eintlik ‘n oorweldigende sterk vermoede, dat ek die manne met die inspuitings en wit jasse gaan nodig he as ek nog een keer, NET nog EEN keer verby die televisie loop en in die mense van Big Brother moet vaskyk.
Hoekom, hoekom kyk mense realiteits TV? After all, is televisie [...]
Filed under: Uit die hart | 8 Comments »
Posted on Augustus 20, 2007 by anne-marie
Arranging A Deck Of Cards – Fastest Time
Kunihiko Terada (Japan) arranged a shuffled deck of cards in order (Ace through Ten, Jack, Queen, King for Diamonds, Clubs, Hearts and Spades), in his hands only, in 40.36 sec at the Hard Rock Cafe, Tokyo, Japan on January 25, 2004.
Most Cards Memorized
British mindbender Dominic O’Brien memorized on [...]
Filed under: Raak gelees | 3 Comments »
Posted on Augustus 19, 2007 by anne-marie
Posted on Augustus 15, 2007 by anne-marie
‘Hier’ is Johannesburg. En ek is hier omdat ek hier MOET wees, nie omdat ek wil nie. Verstaan my asseblief nie verkeerd nie. Ek het geen probleem met die mense hier nie en ek dink selfs hulle is ver beter bestuurders as ons Kapenaars. Maar hierdie is NIE my plek nie. Ek is heeltemal ontwortel.
Ek [...]
Filed under: Uit die hart | 6 Comments »