Posted on July 20, 2007 by Sonkind
Hierdie Vrydag akkordeer nie met my nie. Ek kan net hoop die naweek gaan dit beter maak.
Eerstens het ek gisteraand by my kataboks aangekom en hier het ons skielik ‘n ander instrukteur. Die vorige een, ‘n dame, het ons nie eintlik vreeslik gedril nie. Die nuwe een, so ‘n kompakte, spierbol, kort swart man, het [...]
Filed under: Uit die hart | 8 Comments »
Posted on July 17, 2007 by Sonkind
Dis wat ek gedoen het - my ore uitgeleen vir my meisiekind. Die ding het so begin.
Ons twee behoort aan dieselfde gym. Nou karring sy al ‘n ruk aan my; “Maaaaa, jy kan nie net kataboks en joga doen nie - dis sooo boring. Kom doen nou een aand saam met my die masjiene. Nou [...]
Filed under: Sommer net | 9 Comments »
Posted on July 16, 2007 by Sonkind
My pa is lief om die volgende te sê en die woorde fassineer my nog steeds as ek daaraan dink. Ek sou graag wou weet wat iemand anders van hierdie woorde maak:
“If you ever get to it to do it, then do it, because if you ever get to it to do it and you [...]
Filed under: Sommer net | 7 Comments »
Posted on July 13, 2007 by Sonkind
Bietjie interessante feite oor Vrydag en Vrydag die 13de: Die naam Vrydag is afkomstig van die Germaanse godin Frige. In Islam is Vrydag die dag van publieke aanbidding in moskees. Die Islamitiese week begin wel steeds op ‘n Sondag en eindig op ‘n Saterdag, net soos die Joodse en Christelike week. Die Joodse sabbat begin om [...]
Filed under: Raak gelees | 5 Comments »
Posted on July 12, 2007 by Sonkind
Toe ek klein was en kwaad gedoen het, en ek is daaroor gekonfronteer, het ek glo vir my ma gesê:
“Ek wil nie nou so baie praat nie. Ek gaan na my ver huis toe.”
Vandag voel ek so en ek wens hierdie was my ver huis:
Filed under: Sommer net | 5 Comments »