My ver huis
Posted on July 12, 2007 by Sonkind
Toe ek klein was en kwaad gedoen het, en ek is daaroor gekonfronteer, het ek glo vir my ma gesê:
“Ek wil nie nou so baie praat nie. Ek gaan na my ver huis toe.”
Vandag voel ek so en ek wens hierdie was my ver huis:
Filed under: Sommer net | 5 Comments »




