My ma se twee onwettige kinders!

Nee, nie onwettig soos in “illegal” nie, maar onwettig soos in “naughty; mischievous”. Gaan kyk maar in die woordeboek, ek het lank gelede.
Ek en my sussie was twee onwettige kinders - Ma se woorde - want ons het van meeste dinge ‘n grap gemaak. Ja, my einste sussie wat die sewe soorte dinges uit my irriteer het [...]